| Modulekode | BOK 280 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | (a) Intermediêre metabolisme (3 weke) Koolhidraat- en lipiedmetabolisme; proteïen- en energiemetabolisme; vitamiene en minerale. Integrasie van metabolisme. Prakties: Proteïen-elektroforese. (b) Beheer (3 weke) Senuweebeheer; Endokrienebeheer. (c) Interne milieu (3 weke) Waterbalans en bloedfisiologie; Suurbasis-ewewig. Kliniese hematologie. Prakties: Hematologie. |
| Modulekrediete | 42.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | CMY 151, GNK 120, GNK 127, MLB 111, PHY 131, GNK 128, BOK 121, MGW 112, FIL 155, MTL 180, SMO 121, AIM 101, ELH 111, ELH 112 |
| Kontaktyd | 18 lesings per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Geregtelik Geneeskunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App